Verskil tussen weergawes van "Oklahoma City"

6 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
| style="background: #f7f8ff" |  
|-
|  - Totaal (20072010)
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" |  547579 274999
|-
|  - Bevolkingsdigtheid
|}
 
'''Oklahoma City''' is die [[hoofstad]] en die grootste stad van die staat [[Oklahoma]], wat 'n [[deelstaat]] van die [[Verenigde State van Amerika]] is. Volgens die 2007 2010-sensus, is die bevolking van Oklahoma City 547579 274999. Die stad is geleë op die oewers van die North Canadianrivier.
[[Lêer:Oklahoma City 1890.jpg|leftduimnael|thumblinks|Oklahoma City in 1890]]
 
== Geskiedenis ==
Die [[President van die Verenigde State van Amerika]] het 'n op 22 April 1889 om 12:00 die middag 'n proklomasie uitgevaardig wat blankes toegelaat het om hulle te vestig in die nedersetting. Teen twaalfuur die nag was daar reeds 10, 000 persone gevestig. Die stad het stadstatus verkry in 1890 en het die hoofstad van die deelstaat in 1910 geword.
 
In 1961 was dit die grootste stad in die VSA in terme van oppervlakte; dit het oor 650 vierkante myl grond beskik. In Desember 1928 wasis daar [[ru-olie]] ontdek by die stad, wat sy groei versnel het.
 
Die Tinker Lugmagbasis is by die stad geleë. Vliegtuie en, vliegtuigonderdele en ook elektroniese toerusting word hier vervaardig.
 
== Bron ==
100 490

wysigings