AHB

Aangesluit op 26 Julie 2011
1 greep bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
|12
|}
Op die Engelse wikipedia kry ''cat'' en ''dog'' byna dieselfde aantal bladtrekke per dag (8400 teenoor 8900), so dis seker redelik om te aanvaar dat hulle ook ewe gewild in Afrikaans sou wees. Maar ons sien dat kat omtrent 3 keer gewilder is, en dit is waarskynlik te danke aan die feit dat sy artikel baie beter as hond s'n is. So ja, skryf 'n goeie artikel, en mense sal hom lees.{{Babel | af | en | nl-3 | fr-2 | de-1 }}
 
== Aan watter artikel moet ek werk? ==
Daar is deesdae baie goeie bladtrekstatistiek beskikbaar (wat uiteindelik die botte en kruipers se besoeke kan ignoreer). Ek het bietjie daarin gaan delf, en twee dinge opgemerk: daar is lang artikels wat byna geen besoekers kry nie, en dan is daar kort artikeltjies (soms selfs saadjies) wat vreeslik baie besoekers kry. As mens lui is (soos ek) maak dit dus sin om die kort-maar-gewilde artikels te probeer opknap. Daardeur maak jy met min werk 'n groot bydrae.
|}
Soos julle sien is daar 'n klomp alledaagse artikels wat baie lae moeitekostes het. Dit is die tipe artikels wat die kwaliteit van wikpedia die vinnigste sal verbeter. Dit help nie om sommer enige lukrake artikel te verbeter nie - mens moet artikels wat populêr is verbeter.
 
.{{Babel | af | en | nl-3 | fr-2 | de-1 }}
610

wysigings