Verskil tussen weergawes van "Wikipedia:Geselshoekie"

Ek dink so benadering, of iets soortgelyks, is belangrik om te sorg dat ons na ons lesers omsien. Hiermee bedoel ek nie dat almal moet ophou om nuwe artikels te skryf nie - daardie 50 000 lyk baie mooi - maar 'n moeitekoste 200 artikel laat ons net regtig sleg lyk. Ek bedoel ook nie ons moet van alle saadjies ontslae raak nie - ons kan nie - en dis juis die punt van hierdie metode: fokus op die artikels waar ons maklik 'n groot verskil kan maak.
 
En weet julle dalk hoe om 'n lys van die 100 laagste moeitekoste artikels outomaties te genereer? [[Gebruiker:AHB|AHB]] ([[Gebruikerbespreking:AHB|kontak]]) 19:38, 10 Junie 2016 (UTC)
610

wysigings