Verskil tussen weergawes van "Renoster"

94 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
=== Witrenoster ===
: ''Hoofartikel: [[Witrenoster]]''.
[[Lêer:Waterberg Nashorn2.jpg|duimnael|links|Twee witrenosters by Waterberg, [[Namibië]].]]
Die witrenoster (''Cerarotherium simum'') van Afrika is die renosterspesie wat nog die volopste in die wêreld voorkom. Die totale bevolking van hierdie soort in die natuur beloop 20&nbsp;170 indiwidue (2010), waarvan die oorgrote meerderheid van 18&nbsp;800 indiwidue (2010) in Suid-Afrika voorkom.<ref>{{IUCN|id=4185|taxon="Ceratotherium simum" |assessors=Emslie, R. |assessment_year=2012 | version = 2014.2 | accessdate=9 September 2014 }}</ref>
 
610

wysigings