Verskil tussen weergawes van "Renoster"

135 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
=== Swartrenoster ===
: ''Hoofartikel: [[Swartrenoster]].''
[[Lêer:Diceros bicornis (Etosha).jpg|duimnael|links|Swartrenoster moeder en kalf in die [[Nasionale Etoshawildtuin]], [[Namibië]].]]
Die swartrenoster (''Diceros bicornis'') is baie skaarser as die witrenoster. Volgens skattings was daar in 2010 nog slegs 4&nbsp;880 van dié renosterspesie in lewe. Hoewel hierdie aantal 'n verdubbeling is van die aantal swartrenosters in 1995, is dit nog 90% minder as wat daar drie geslagte terug was.<ref>{{IUCN|id=6557|taxon="Diceros bicornis" |assessors=Emslie, R. |assessment_year=2012 | version = 2014.2 | accessdate=9 September 2014 }}</ref>
 
610

wysigings