Verskil tussen weergawes van "Renoster"

Geen grootteverandering nie ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
Die '''renoster''' is die grootste lewende landsoogdier met die uitsondering van die [[olifant]]. Daar bestaan tans vyf [[spesie]]s renosters wêreldwyd: drie spesies in [[Asië]] en twee in [[Afrika]]. Altwee die spesies van Afrika kom ook in [[Suid-Afrika]] voor, en is die [[witrenoster]] en die skaarser [[swartrenoster]].
 
== Benaming ==
Die naam renoster kom via Latyns vanaf die Grieks ῥῑνόκερως (rhinokeras), wat 'n samestelling van ῥῑνο (rhino) betekende "neus" en κέρας (keras) betekende "horing" is. In Nederlands word daar deesdae dan ook van 'n "neushoorn" gepraat. Dit is 'n leenvertaling van die oorspronklike Griekse woord. Net soos in die geval met [[kameelperd]] het Afrikaans die outydse Latynse benaming behou, terwyl moderne Nederlands 'n nuwe naam vir die dier gekry het <ref>http://www.etymologiebank.nl/trefwoord/neushoorn</ref>.
 
== Verskillende spesies ==
 
Dié renostersoort het ’n lang, gepunte bolip (in teenstelling tot die vierkantige bolip van die witrenoster), wat dit gebruik om [[blare]] en fyn takkies mee beet te kry om te vreet. Hierdie renoster word daarom, in teenstelling met die witrenoster, gewoonlik met sy kop in die lug waargeneem.
 
== Benaming ==
Die naam renoster kom via Latyns vanaf die Grieks ῥῑνόκερως (rhinokeras), wat 'n samestelling van ῥῑνο (rhino) betekende "neus" en κέρας (keras) betekende "horing" is. In Nederlands word daar deesdae dan ook van 'n "neushoorn" gepraat. Dit is 'n leenvertaling van die oorspronklike Griekse woord. Net soos in die geval met [[kameelperd]] het Afrikaans die outydse Latynse benaming behou, terwyl moderne Nederlands 'n nuwe naam vir die dier gekry het <ref>http://www.etymologiebank.nl/trefwoord/neushoorn</ref>.
 
== Sien ook ==
610

wysigings