Verskil tussen weergawes van "Gereformeerde kerk Fauresmith"

k
silwer doopvont
k (silwer doopvont)
Planne en besparings vir die bou van ’n nuwe kerk is gereeld bespreek, maar intussen is besluit om dringende herstelwerk aan die bestaan gebou te doen, byvoorbeeld aan die plankvloere, pleisterwerk en die elektriese bedrading. In 1967 het die kommissie vir die herbou van die kerk aanbeveel dat die bestaan mure behou word, maar dat die gebou buiteom met ’n siersteenlaag bedek word, soos destyds die gebruik was. Ook moes staalraamvensters aangebring word in dieselfde vorm as die ou houtrame. Die veranderde kerkgebou is op [[22 Maart]] [[1968]] in ontvangs geneem. Terwyl die werk aan die gang was, het lidmate vir kerkbyeenkomste in die plaaslike skoolsaal byeengekom. Twee jaar later het die vrouelidmate ’n orrel aangekoop wat tot die einde in gebruik was.
 
Die gemeente het ’n besonder groot silwerdoopvontsilwer doopvont gehad. Die Nagmaaltafel het permanent voor die preekstoel gestaan met agt stoele. Teen die einde was die gemeente so klein dat al die kerkgangers op een slag daarby kon aansit. Fauresmith het dan ook in 2010 ontbind.
 
== Predikante ==
10 600

wysigings