Verskil tussen weergawes van "Vierkleur"

37 grepe bygevoeg ,  15 jaar gelede
taal, tik, en datum skakels
kNo edit summary
(taal, tik, en datum skakels)
[[Beeld:Za-trans.gif|175px|right|thumb|Die Transvaalse Vierkleur]]
Die Transvaalse '''Vierkleur''' was die amptelike vlag van die [[Zuid-Afrikaanse Republiek]] en is deur ds Dirk van der Hoff ontwerp. Die vlag het amptelik as die ZAR se landsvlag gedien vanaf [[1858]] tot [[1902]], met periodes waar die ou Voortrekkervlag (1874-75) en die Union Jack (1877-1881) as amptelike vlag gehys is.
 
Die rede vir die kleure is nie heeltemal bekend nie, maar dit word algemeen aanvaraanvaar dat Ds van der Hoff in gedagte gehad het dat die Nederlandse vlag nie geskik sou wees vir die nuwe republiek nie. Die oranje in die Nederlandse vlag is dus deur rooi vir die Boererepubliek vervang, terwyl ‘n vertikale groen streep bygevoeg is.
 
Die vlag is die eerste keer op [[6 Januarie]] [[1857]] in [[Potchefstroom]] en op [[23 Februarie]] [[1857]] in [[Pretoria]] gehys. Op [[18 Februarie]] [[1858]] bethet die Volksraad die Vierkleur tot die amptelike vlag van die Zuid-Afrikaanse Republiek verklaar.
 
Na die Britse anneksasie van die ZAR in April [[1877]], het die [[Eerste Vryheidsoorlog]] ‘n aanvang geneem en in 1880 is [[Heidelberg]] tot tydelike hoofstad verklaar en is die Vierkleur weer op [[Geloftedag]] van 1880 daar gehys.
 
Op 31 Mei 1902 is die Vierkleur en die Vrystaatse vlag gestryk, maar is tog later geinkorporeer in die vlag van die Republiek van Suid-Afrika van 1928 tot 1994.
21 705

wysigings