Verskil tussen weergawes van "Eugene Marais-hospitaal"

geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Eugenemarais.jpg|duimnael|Die dokter en bekende digter, Eugène Marais]]
 
Die '''Eugène Marais-hospitaal''' is 'n hospitaal op die hoek van Vyfde laan en Fred Nicholsonstraat in Les Marais, 'n voorstad van [[Pretoria]]. Dit was aanvanklik 'n [[homeopatie]]se hospitaal wat later in 'n klein kliniek omskep is. Die hospitaal is op 19 Maart 1973 geopen en is na die mediese dokter en digter, [[Eugène Marais]], genoem. Dit is 'n deel van die Life Healthcare-groep.<ref>[http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/2002/08/14/14/3.html Voortdurend uitgebou], [[Beeld]], 14 Augustus 2002</ref><ref>[http://www.mootpretoria.co.za/index.php/articles/64-life-eugene-marais-hospital Life Eugene Marais Hospital], mootpretoria.co.za, besoek op 3 September 2015</ref>
 
== Dienste ==
12 709

wysigings