Verskil tussen weergawes van "Standaardmodel"

1 greep bygevoeg ,  5 jaar gelede
k
Nuwe grafika Standaardmodel
(Opruim)
k (Nuwe grafika Standaardmodel)
[[Lêer:Standard Model of Elementary Particles afafr.svg|duimnael|280px|Die deeltjies van die Standaardmodel.]]
 
Die '''Standaardmodel van deeltjiefisika''' is ’n teorie in [[deeltjiefisika]] waarin die kragte en deeltjies wat alle [[materie]] vorm, beskryf word. Eksperimente het aangedui dat dié teorie in ooreenstemming is met [[kwantum]]meganika en die [[spesiale relatiwiteit]]steorie. Dit is egter nie ’n allesbeskrywende teorie van fundamentele interaksies nie, hoofsaaklik omdat dit [[swaartekrag]] buite rekening laat. Die model is in die 1970's opgestel en daarmee is die resultaat van eksperimente suksesvol voorspel.