Verskil tussen weergawes van "Renoster"

592 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
[[Lêer:O. Fienzel-Tiger attack rhino in Java.jpg|thumb|'n Tier val 'n Javaanse renoster aan]]
Die Javaanse renoster (''Rhinoceros sondaicus'') is die mees bedreigde renostersoort. In die Ujong Kulon Nasionale Park op Java (Indonesië) is daar net nog 60 van hulle. In 2010 is die laaste Javaanse renoster in Viëtnam deur stropers dood.<ref>{{cite web|url=http://www.worldwildlife.org/species/javan-rhino|title=worldwildlife.org}}</ref> Hulle gewig kan vergelyk word met die Swartrenoster s'n (900 -2300 kg). Daar is net een horing wat tot 20 cm lank kan word. Hulle lewe in die [[woud]].<ref>{{cite web|url=https://www.savetherhino.org/rhino_info/species_of_rhino/javan_rhinos/factfile_javan_rhino|title=savetherhino.org}}</ref>
 
=== Sumatraanse renoster ===
Die Sumatraanse renoster (''Dicerorhinus sumatrensis'') is die kleinste lewende renostersoort, met 'n gemiddelde gewig van so 700-800 kg.. Alhoewel hulle oorspronklik in byna die hele Suidoos-Asië voorgekom het, is hulle deesdae kritiek bedreig, en slegs in Sumatra, Borneo en Maleisië te vinde. Daar is waarskynlik minder as 250 Sumatraanse renosters oor. Die renoster word gekenmerk deur voue in sy dik vel, wat soos ringe rondom sy lyf loop. Daar is twee voue; 'n opmerklike vou net voor sy voorpote, en een 'n minder prominente vou net voor sy agterbene.
 
== Sien ook ==
610

wysigings