Verskil tussen weergawes van "Middelburg, Zeeland"

geen wysigingsopsomming nie
(sjab)
'''Middelburg''' is 'n stad en [[munisipaliteit]] in die [[Nederland]]se provinsie [[Zeeland]], geleë op die eiland [[Walcheren]]. Die munisipale gebied het sowat 48 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 53 km². Middelburg is die hoofstad van die provinsie.
 
Die VOC-huis het ook in Middelburg gestaan maar is in Mei 1940 deur DuistersDuitse bomwerpers verwoes. HierdieDie VOC-huis het baie dokumente bevat van die [[VOC]]., Ookook die immigrasiegegewens van al die mense wat Kaap toe getrek het, was hier versamel. Die Duitse bomaanval van Mei 1940 het ook die Kaapse immigrasiegegewens vernietig., Dit isen om hierdie rede datkan baie menseinwoner in Suid-Afrika nie hulle antieke stambome nie goed nie kansuksesvol navors nie.
 
== Eksterne skakels ==
75 893

wysigings