Verskil tussen weergawes van "Filoktetes"

7 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
→‎Mite: skakels en speling Paris en Homeros
(Poging tot taalversorging. Gaan asb. na (vertaal uit Duits))
k (→‎Mite: skakels en speling Paris en Homeros)
[[Lêer:MC - Herkules am Scheiterhaufen.jpg|duimnael|Herakles met Philoktetes op die brandstapel (grafreliëf, 2e eeu n.C.)]]
[[Lêer:Guillaume Guillon-Lethiere, Philoctetes on the Island of Lemnos.jpg|regs|duimnael|''Philoktetes, op die eiland Lemnos'' deur Guillaume Guillon-Lethière]]
Volgens die legende, het Philoktetes en sy wapens 'n belangrike rol in die verowering van Troje gespeel. Hoewel hy net 'n paar keer deur Homerus[[Homeros]] vlugtig genoem word, word die legende in latere werke ([[Epiese Siklus|Kykliker]], Tragiker) verder ontwikkel.<ref>Die oorlewering is – soos in die geval van die meeste antieke legendes – uit baie onsamehangende, en in baie gevalle, deels teenstrydige weergawes; die mees breedvoerige inligting is steeds deur Karl Fiehn:&#x20;''Philoktetes.''</ref>
 
In sy jeug was hy met die Griekse held [[Herakles]], bevriend en sy wapendraer. Toe geeneen gevind kon word om die deur Herakles opgerigte brandstapel op die berg Oita aan te steek vir die verbranding van Herakles, het Philoktetes die taak aanvaar. Hiervoor het Herakles hom sy boog en die gifpyle wat in die gal van die Hydra gedoop is nagelaat.
 
Toe die Trojaanse Prins Parys[[Paris]] Helena van [[Sparta]] geroof het, het Philoktetes as een van die leiers van die Griekse magte met sewe skepe teen [[Troje]]<nowiki/> uitgetrek. Op pad is hy op die eiland Chryse tydens 'n ruspouse deur 'n slang gepik.<ref>volgens 'n ander weergawe was dit die verraad van Herakles se graf, wat die halfgod met 'n voetvergiftiging gewreek het; sien Wilhelm Vollmer: ''Wörterbuch der Mythologie aller Völker.'' Neu bearbeitet von Wolfgang Binder. Mit einer Einleitung in die mythologische Wissenschaft von Johannes Minckwitz. 3. Auflage. Hoffmann, Stuttgart 1874. Nachdruck Reprint-Verlag Leipzig, Holzminden 1994, S. 378.</ref> Omdat die Grieke nie sy pynkrete en die stank van sy wond kon verduur nie, het[[Odusseus| Odysseus]] die taak aanvaar om hom met 'n plan op die eiland Lemnos te los, wat 'n blywende wrok by Philoktetes teen hom tot gevolg gehad het.
 
In die tiende jaar van die oorlog besluit die Grieke om hom terug te bring, want die siener van Troje en seun van Priamus, Helenos, het voorspel dat die oorlog slegs met die hulp van die pyle van Herakles tegewen wenkan sal weesword. Op dieselfde tyd verskyn die dooie Herakles aan die siek Philoktetes, en voorspel dat hy by Troje genees sal word. Odysseus en [[Achilles]] se seun Neoptolemus (volgens 'n ander weergawe Odysseus en Diomedes) wat deur die Grieke na Lemnos gestuur is, vind die ernstige siek Philoktetes op die eiland. Nadat hy op die eiland gelos is, het hy homself belowe om nooit weer vir die Grieke te veg nie. Odysseus het dus Neoptolemus vooruit gestuur om Philoktetes te oorreed om aan hom die boog te gee. Volgens een weergawe val hy toe op die strand, en die boog val uit sy hande. Neoptolemus help toe die man wat geval het, en neem hom toe saam na Troje met Odysseus se hulp. Toe hy daar aangekom het, is hy deur Machaon (of [[Podalirios|Podaleirios]], of [[Asklepios]]) genees. As versoening belaai die Grieke Philoktetes ryklik: met sewe Trojaanse maagde, twaalf offerdriepote en twintig perde. Philoktetes skiet gou ParysParis met die pyle van Herakles.
 
Hy is beskou as die beste boogskutter van die Grieke; in die ''[[Odussee|Odyssey]]'' laat HomerusHomeros Odysseus van homself sê dat hy ná Philoktetes waarskynlik die beste Boogskutterboogskutter is.
 
Philoktetes het na die val van Troje na sy geboorteland teruggekeer<ref>Homeriese Odes 3, 190; Jan Stenger:&#x20;''Philoktetes.''</ref> en na 'n rebellie teen hom na Italië uitgewyk, waar hy verskeie stede (onder andere Petilia in [[Kalabrië|Kalabrië]]) gestig het en die pyle van Hercules aan Apollo gewy het. Toe is hy in die oorlog oorlede.<ref>Wilhelm Vollmer: ''woordeboek van die mitologie van al die volke.''</ref>
10 600

wysigings