Verskil tussen weergawes van "Dinopercidae"

Geen grootteverandering nie ,  4 jaar gelede
k
replaced: {{Taxobox → {{Taksoboks using AWB
(Skakel)
k (replaced: {{Taxobox → {{Taksoboks using AWB)
{{Taksoboks
{{Taxobox
| name = Dinopercidae
| image =
}}
 
Die '''Spelonkbaars''' (''Dinopercidae'') is 'n [[vis]]-familie wat hoort tot die [[orde (biologie)|orde]] [[Perciformes]]. Daar is twee [[genus|genera]] met twee [[spesie]]s wat hoort tot dié [[familie (biologie)|familie]] en een van die spesies kom aan die [[Suid-Afrika]]anse kus voor.
 
== Kenmerke ==
Die familie se lywe is reghoekig en ietwat plat en bedek met klein skubbe. Die maksimum grootte is 75 cm. Hulle verkies vlak water om in te leef.
 
== Genus ==
13 247

wysigings