Verskil tussen weergawes van "Roofvis"

9 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
k
→‎top: replaced: thumb| → duimnael| (3) using AWB
k (→‎top: replaced: thumb| → duimnael| (3) using AWB)
[[Lêer:TigerfishHydrocynusVittatus2.jpg|thumbduimnael|'n Tiervis, let op die tande.]]
[[Lêer:Barracuda laban.jpg|thumbduimnael|'n Barrakuda op soek na prooi.]]
[[Lêer:Pike caught frog.jpg|thumbduimnael|'n Noordelike snoek wat 'n padda vir ete gevang het.]]
 
'n '''Roofvis''' is 'n soort [[vis]] wat ander vis en lewendige [[dier]]e in die [[water]] vreet. Hulle kom gewoonlik in soutwater in die [[oseaan|oseane]] voor, maar daar is ook etlike [[spesie]]s wat in varswater in die binneland voorkom, bv. die [[tiervis]] en die [[reënboogforel]] wat waterinsekte en ander goggas vreet.
13 247

wysigings