Verskil tussen weergawes van "Malgassies"

4 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
k
skakels aangepas
k (+ skakel)
k (skakels aangepas)
|state={{vlagland|Madagaskar}}
|streek=[[Oos-Afrika]]
|sprekers=17,6 miljoen<ref>{{en}} {{cite web |url=http://www.ethnologue.com/language/mlg | title=Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Malagasy | publisher=[[Ethnologue]] | accessdate=8 Oktober 2015}}</ref>
|rang=
|skrif=[[Latynse alfabet]]
|fam1=[[Austronesiese tale|Austronesies]]
|fam2=[[MalayoMaleis-Polinesiese tale|MalayoMaleis-Polinesies]]
|fam3=[[Wes-MalayoMaleis-Polinesiese tale|Wes-MalayoMaleis-Polinesies]]
|fam4=Borneo
|fam5=Barito
'''Malgassies''' is die [[taal]] van [[Madagaskar]] se [[inheems]]e Mariana-bevolking en word deur sowat 17,6 miljoen mense gepraat. Dit vorm saam met [[Frans]] die [[amptelike taal]] van Madagaskar.
 
Taalkundiges klassifiseer Malgassies as 'n [[MalayoMaleis-Polinesiese tale|MalayoMaleis-Polinesiese taal]] wat nou verwant aan die Ma'anyan-taal van die eiland [[Borneo]] in [[Indonesië]] is. Dit is ietwat minder verwant aan [[Indonesies]] en [[Maleis]] en het daarnaas nog 'n los verbintenis met die tale van die [[Filippyne]], waaronder [[Cebuano]] en [[Tagalog]].
 
== Verwysings ==
{{Taalsaadjie}}
 
[[Kategorie:MalayoMaleis-Polinesiese tale]]
[[Kategorie:Madagaskar]]