Verskil tussen weergawes van "Nicolaas Johannes Diederichs"

k
-verdubbelde woord
k (-verdubbelde woord)
'''Nicolaas Johannes Diederichs''' (* [[17 November]] [[1903]], [[Ladybrand]], [[Oranjerivierkolonie]] – †[[21 Augustus]] [[1978]], Kaapstad) was ’n Suid-Afrikaanse akademikus en politikus en die derde Staatspresident van Suid-Afrika.
 
Diederichs studeer aan die [[Grey-kollege]] in [[Bloemfontein]] en daarna aan die die universiteite van [[München]], [[Keulen]] en [[Universiteit van Leiden|Leiden]]. Hy sluit hom aan by die personeel van die [[Universiteit van die Oranje-Vrystaat]] en skryf breedvoerig, veral oor sy belangstelling in die ekonomiese heropbou van Afrikaners. Hy word hoof van die [[Reddingsdaadbond]], voorsitter van die Ekonomiese Instituut van die [[Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge|FAK]] en van die Desimale Muntkommissie.
 
Hy sluit by die [[Nasionale Party]] aan en word tot die parlement verkies vir [[Randfontein]] ([[1948]]), later ([[1958]]) [[Losberg]] en uiteindelik [[Overvaal]] ([[1974]]).
12 721

wysigings