Verskil tussen weergawes van "Skynprivaatnetwerk"

Geen grootteverandering nie ,  4 jaar gelede
k
taal
k (spelling)
k (taal)
'n '''Skynprivaatnetwerk''' ('''SPN''') (Engels: Virtual Private Network) is 'n private [[kommunikasienetwerk]] wat dikwels deur maatskappye of organisasies benut word om vertroulik oor 'n openbare toeganklike netwerk te kommunikeer. Die boodskapverkeer van 'n SPN kan oor die openbare netwerkinfrastruktuur gedra word (bv. die [[Internet]] bo-oor standaard protokolle, of 'n diens[[Verskaffer (ekonomie)|verskaffer]] se privaatnetwerk met 'n bepaalde [[Dienspeil-ooreenkoms]] (DPO) tussen die SPN-kliënt en die SPN -diensverskaffer).
 
== Meganisme om geldigheid vas te stel ==
* [[IPSec]] (IP sekuriteit) - gewoonlik gebruik oor [[Ipv4]] en is ook 'n verpligte onderdeel van [[IPv6]].
* [[Transportlaagsekuriteit|SSL/TLS]] word gebruik vir [[tonnelprotokol|netwerktonnel]]s deur die algehele netwerkstapel soos in die geval van die [[OpenVPN|OpenVPN-projek]] of vir die beveiliging van 'n [[web-instaanbediener]].
* SSL is 'n raamwerk wat meer dikwels verbind word met elektroniese handel, maar sekere handelaars het daarop uitgebrei om SPN vermoeëns-vermoëns daarby te voeg.
* [[PPTP]] (Punt-tot-punt tonnelprotokol) wat gesamentlik deur 'n aantal maatskappye ontwikkel is, insluitende [[Microsoft]].
* [[L2TP]] (Laag 2 Tonnelprotokol), wat werk deur Microsoft en Cisco insluit.
 
== Eksterne skakels ==
* [http://www.vpnc.org/ Virtual Private Network Consortium - handelsvereniging van SPN -handelaars]
* RFC 2764 – 'n Raamwerk vir IP-gebaseerde SPN'e
* [http://www.tinc-vpn.org/ Tinc, 'n IPv4- en IPv6 -SPN -daemon]
* [http://www.openvpn-forum.de/ VPN-Forum]
* [http://www.intervpn.com/ VPN verskaffer lys]{{en}}
* [http://www.microsoft.com/technet/itsolutions/network/vpn/default.mspx Microsoft TechNet - SPN Hulpbronne-hulpbronne]
* [http://www.esnouf.net/ QSS, 'n bykomstige SPN-tegniek vir Microsoft ISA Bediener SPN'e]
* [http://www.darknet.org.uk/2006/03/ssl-vpns-and-openvpn/ SSL SPN'e en die gebruik van OpenVPN] Darknet
12 721

wysigings