Edmund Ironside: Verskil tussen weergawes

230 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 40 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q188684)
No edit summary
|opskrif10 = Moeder
|10 = [[Elfgifa van York|Elfgifa]]
|opskrif11 =
|11 =
|opskrif12 =
|12 =
|opskrif13 =
|13 =
|opskrif14 =
|14 =
|opskrif15 =
|15 =
|opskrif16 =
|16 =
|opskrif17 =
|17 =
|opskrif18 =
|18 =
|opskrif19 =
|19 =
|opskrif20 =
|20 =
}}
 
'''Edmund Ironside''' of '''Edmond Ysterkant''' of '''Edmund II''' was van [[23 April]] [[1016]] – [[30 November]] [[1016]] koning van [[Engeland]]. Hy was die seun van koning [[Ethelred II van Engeland|Ethelred II]] en sy eerste vrou, [[Elfgifa van York|Elfgifa]]. Hy het ’n ouer broer, Athelstan, gehad, maar dié is in 1014 dood.
 
Edmund is ná Ethelred se dood in [[1016]] deur die inwoners van [[Londen]] tot koning van Engeland uitgeroep, maar sy teenstander [[Knoet die Grote]] van [[Denemarke]], wat Engeland talle kere eers saam met sy pa, [[Sven I van Denemarke|Sven Vurkbaard]], en daarna alleen binnegeval het, het in die res van die land meer steun geniet.
 
Edmund is eindelik by die Slag van Ashingdon in [[Essex]] deur die Dene verslaan en Knoet het hom toegelaat om [[Wessex]] te behou. Hulle het ooreengekom dat as een van hulle sterf, die ander een oor die hele Engeland sou regeer.<ref>[http://www.royal.gov.uk/output/Page34.asp Skets van die bewind van Edmund II Ironside]</ref>
Kort ná hierdie ooreenkoms is Edmund dood. Hy is in [[Glastonbury]] begrawe en Knoet het hom opgevolg soos afgespreek.
 
== Erfgename ==
Edmund het twee kinders by sy vrou, [[Elfgifa van York|Elfgifa]], gehad: [[Eduard die Banneling]] en Edmund, wat albei deur Knoet na Swede gestuur is om vermoor te word. Hulle is egter na [[Kiëf]] geneem en is van daar na [[Hongarye]].
 
== Shakespeare-toneelstuk? ==
Edmund Ironside is ook die naam van ’n toneelstuk deur ’n onbekende skrywer in die [[Shakespeare-apokriewe]]. Sommige glo dis deur Shakespeare geskryf vanweë die styl daarvan.<ref>Eric Sams. (1986). ''Shakespeare's "Edmund Ironside": The Lost Play''. Wildwood Ho. ISBN 0-7045-0547-9</ref> Toneelstukke in dié apokriewe word in die algemeen nie aanvaar as deur Shakespeare geskryf nie.<ref>[http://govt.claremontmckenna.edu/welliott/UTConference/2ToughNuts.pdf ''Two Tough Nuts to Crack: Did Shakespeare Write the "Shakespeare" Portions of Sir Thomas More and Edward III?] deur Ward E.Y. Elliott en Robert J. Valenza, Claremont McKenna-kollege.</ref>
 
== Verwysings ==
{{CommonsKategorie|Edmund II of England|Edmund Ironside}}
: ''Hierdie artikel is merendeels vertaal vaEdmund Ironsidenaf die Nederlandse Wikipedia-artikel [http[://nl.wikipedia.org/wiki/Edmund_II_van_Engeland:Edmund II van Engeland]]''
{{Verwysings}}
 
[[Kategorie:Engelse monarge]]
[[Kategorie:Huis van Wessex]]
 
{{Monarge van Engeland}}
 
[[Kategorie:Engelse monarge]]
[[Kategorie:Huis van Wessex]]