Kickers Offenbach: Verskil tussen weergawes

k
ortografie: 'n
k (Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q159936)
k (ortografie: 'n)
 
[[Lêer:Diba stadion offenbach 04.JPG|thumb|right|Stadion am Bieberer Berg, [[Offenbach am Main|Offenbach]]]]
'''Kickers Offenbach''' is ‘n'n [[sokker]]klub uit die stad [[Offenbach am Main]] in [[Duitsland]].
 
Die klub het die halfeindstryd van die nasionale kampioenskap tydens die [[Tweede Wêreldoorlog]] in [[1942]] bereik, maar is deur die uiteindelike kampioen [[FC Schalke 04]] verslaan. Ook in [[1949]] word die halfeindronde bereik en in [[1950]] en [[1959]] die eindstryd, waar daar egter onderskeidelik teen [[VfB Stuttgart]] (met 1-2) en [[Eintracht Frankfurt]] (met 3-5) verloor word. Offenbach haal die [[Bundesliga]] uiteindelik in [[1968]]. Die grootste prestasie in die klub se geskiedenis is die verowering van die [[DFB-Pokal|Duitse beker]] in [[1970]]. Die klub het in die 1983/84-seisoen sy laaste verskyning in die Bundesliga gemaak.
12 727

wysigings