Verskil tussen weergawes van "Bosbok"

57 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
k
[[]]
k ([[]])
{{Taksoboks
{{Taxobox
| name = Bosbok
| status = lc
Die '''bosbok''' (''Tragelaphus scriptus'') is 'n klein [[wildsbok]] wat in [[Afrika]], suid van die [[Sahara]], aangetref word.
 
[[Volwassene|Volwasse]] bosbokke het 'n gemiddelde [[massa]] van 70 kg en 'n hoogte van ongeveer 90 cm. Die [[mannetjie|ramme]] het horings wat tot 55 cm lank kan word.
 
Bosbokke word nie maklik raakgesien nie, omdat hulle digte bosgebiede en rietruigtes langs riviere[[rivier]]e verkies.
 
Die [[wyfie|ooi]] is ses tot sewe maande dragtig, waarna 'n enkele lammetjie in die [[lente]] of [[somer]] gebore word. Bosbokke het 'n moontlike lewensduur van nege jaar.
 
==Sien ook==
85 931

wysigings