Verskil tussen weergawes van "TSG 1899 Hoffenheim"

k
ortografie: 'n
(Dit seisoen)
k (ortografie: 'n)
Kompetisie = [[Bundesliga]] |
}}
'''TSG Hoffenheim''' is ‘n'n [[Duitsland|Duitse]] sportvereniging uit die buurt ''Hoffenheim'' in [[Sinsheim]], [[Baden-Württemberg]]. Naas [[sokker]] is daar ook ‘n'n [[gimnastiek]]- en [[atletiek]]afdeling.
 
== Geskiedenis ==
Die opmars van die klub het in [[1990]] begin, terwyl die klub nog in die ''A-Klasse'' (‘n lae amateurdivisie) meegeding het, toe [[Dietmar Hopp]], een van die grondleggers van die sagtewarereus [[SAP AG|SAP]], by die klub betrokke geraak het. Hopp was in sy jeugjare by die klub betrokke en het as hoofborg op die toneel verskyn.
 
Na ‘n'n reeks promosies in die Bezirks-, Landes- en Verbandsliga word die klub in die 2000/01-seisoen as debutant kampioen in die [[Oberliga]] Baden-Württemberg. Die klub het in [[2007]] na die [[2. Bundesliga]] gepromoveer en na slegs een seisoen sensasioneel na die [[Bundesliga]] gepromoveer.
 
== Tuisveld ==
12 721

wysigings