Verskil tussen weergawes van "Osaka"

49 grepe verwyder ,  3 jaar gelede
totsiens rooi skakels
(Verbeter)
(totsiens rooi skakels)
}}
 
'''Osaka''' ([[Hepburn]]: '''Ōsaka''', [[Japannees]]: 大阪), is die derde grootste [[Stede van Japan|stad]] in [[Japan]] met 'n bevolking van 2,7 miljoen. Die stad is geleë op [[Honsjoe]]-eiland, by die mond van die [[Jodorivier]] aan [[Osakabaai]]. Dit is een van [[Japan]] se hoof-handelsentrums en -hawens.
 
Dit is geleë in die middel van die [[Osaka-Kobe-Kioto]]- metropolitaanse gebied.
 
In die [[Nippon-shiki]]- en [[Kunrei]]- Romeinse stelsels is die stad se naam '''Ôsaka''' en in [[JSL]] '''Oosaka'''. Alternatiewe Hepburn-metodes verwys ook na die twee laasgenoemde alternatiewe spelvorms.
 
{{Japan-saadjie}}
80 509

wysigings