VfR Aalen: Verskil tussen weergawes

4 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
k
ortografie: 'n
k (Skoonmaak using AWB)
k (ortografie: 'n)
Kompetisie = [[2. Bundesliga]] |
}}
'''VfR Aalen''' is ‘n'n [[Duitsland|Duitse]] [[sport]]klub uit [[Aalen]] in die [[Deelstate van Duitsland|deelstaat]] [[Baden-Württemberg]], veral bekend vir sy [[sokker]]afdeling. Behalwe sokker, het die klub ook afdelings vir [[tafeltennis]], [[trompoppies]] en [[gimnastiek]].
 
Die klub is in [[1921]] gestig as ''Verein für Rasenspiele Aalen'' en het tussen [[1939]] en [[1945]] die [[Gauliga]] Württemberg gehaal, destyds die hoogste vlak. Die span se tuisveld is sedert [[1949]] die ''VfR-Stadion im Rohrwang'', wat op [[1 September]] [[1988]] herdoop is na die ''Waldstadion Aalen''. Die stadion is in die 2002/2003-seisoen opgegradeer (om aan die lisensiestandaarde van die [[2. Bundesliga]] te voldoen in geval van ‘n'n moontlike promosie) en het reeds wedstryde aangebied vir die [[Europese Kampioenskap vir vrouesokker]].
 
==Onlangse ligaposisionering==
12 727

wysigings