Verskil tussen weergawes van "SG Wattenscheid 09"

k
ortografie: 'n
k (ortografie: 'n)
[[Lêer:Lohrheidestadion.jpg|duimnael|regs| Die Lohrheidestadion, [[Bochum]]]]
'''SG Wattenscheid 09''' is ‘n'n [[Duitse]] [[sokker]]klub uit [[Bochum]] in die [[Deelstate van Duitsland|deelstaat]] [[Noord-Rynland-Wesfale]]. ''Wattenscheid'' is ‘n'n stadsdeel van [[Bochum]] wat tot [[1975]] ‘n'n onafhanklike dorp was.
 
Die klub het op [[18 September]] [[1909]] ontstaan as die ''Ballspiel-Verein Wattenscheid'' deur die samesmelting van ''BV Sodalität der Wattenscheid'' en ''BV Teutonia Wattenscheid''. Die klub het tydens die [[Tweede Wêreldoorlog]] die eerste keer prominensie verwerf toe dit in die 1944/45-seisoen die oorlogsontwrigte [[Gauliga]] Wesfale gehaal het.
Die absolute hoogtepunt van die klub se geskiedenis is ongetwyfeld toe Wattenscheid die wêreld verstom het deur vanaf [[1990]] tot [[1994]] in die [[Bundesliga]] deur te bring.
 
Die klub het ook ‘n'n redelike sterk vroue-afdeling.
 
==Onlangse ligaposisionering==
*1980-81 (II) 2.Bundesliga Noord 10de
*1981-82 (II) 2.Bundesliga 17de
: - [[TSV 1860 München]] ‘n'n lisensie geweier
*1982-83 (II) 2.Bundesliga 15de
*1983-84 (II) 2.Bundesliga 15de
12 721

wysigings