Stephanus Postma: Verskil tussen weergawes

 
== Herkoms ==
Stephanus Postma was die derde kind uit sy vader se vierde huwelik, op [[24 November]] [[1859]] met Susanna Lasea Kruger (†[[3 Oktober]] [[1869]]). Uit dié huwelik is ook die predikant ds. [[Dirk Postma jr.]] (1861–1919) gebore wat op [[6 Mei]] [[1897]] predikant geword het op hul geboortedorp, [[Rustenburg]], maar weens insolvensie, wat deels toegeskryf kan word aan die spandabelheid van sy vrou, sy ontslag geneem het op [[30 Junie]] [[1905]] en daarna as predikant afgesit is.
 
== Opleiding ==
85 944

wysigings