Verskil tussen weergawes van "C (programmeertaal)"

1 136 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
Operatore bygevoeg. Moet van die terme nog verder naslaan. Baie beperkte informasie beskikbaar so ek sal by die rekenaarwetenskapfakulteit gaan hoor.
(Oorsig van C bygevoeg. Kort woord vir Enumerated. Verskeie bladsye ontbreek. (String, Skikking, struct, enum, ens))
(Operatore bygevoeg. Moet van die terme nog verder naslaan. Baie beperkte informasie beskikbaar so ek sal by die rekenaarwetenskapfakulteit gaan hoor.)
{{col-end}}
Soos gesien kan word uit die "Hello World" voorbeeld , is die funksie printf nie 'n sleutelwoord nie terwyl return is. Dit is omdat printf in 'n verkseidenheid manier vir verskillende platforme gedefineerd kan word. In die voorbeeld is printf in stdio.h gedefineerd en sal dit 'n string op die relevante venster vertoon. Op byvoorbeeld 'n verwerkerbord kan printf gedefineerd word om data oor 'n konneksie te stuur. Die ander data punt is dan verantwoordelik om iets met die data te doen. Hierdie verskil van return, wat altyd in enige c program dieselfde sal doen (naamlik dit sal terug gaan na die roeperfunksie met die argument wat saam met dit gegee is.)
 
=== Operators ===
* Toekenning: <code>=</code>
* Gelykheid : <code>==</code> , en ongelykheid: <code>!=</code>
* grootte van objekte:<code>sizeof</code>
* wiskundig: <code>+</code>, <code>-</code>, <code>*</code>, <code>/</code>, <code>%</code>
* aangepaste toekenning: <code>+=</code>, <code>-=</code>, <code>*=</code>, <code>/=</code>, <code>%=</code>, <code>&=</code>, <code>|=</code>, <code>^=</code>, <code><<=</code>, <code>>>=</code>
* boolse logika: <code>!</code>, <code>&&</code>, <code>||</code>
* tipe verandering: <code>''(nuwe tipe bv int)''</code>
* per-bis logika:<code>~</code>, <code>&</code>, <code>|</code>, <code>^</code>
* per-bis skyf: <code><<</code>, <code>>></code>
* voorwardelike evalueering: <code>? :</code>
* roep van funksies: <code>( )</code>
* inkrement en dekrement: <code>++</code>, <code>--</code>
* kies van lede: <code>.</code>, <code>-></code>
* verhouding van ordes: <code><</code>, <code><=</code>, <code>></code>, <code>>=</code>
* volgordes: <code>,</code>
* groepering van substellings: <code>( )</code>
* ''referencing and dereferencing:'' <code>&</code>, <code>*</code>, <code>[ ]</code>
 
== "Hello, world!" Voorbeeld ==
95

wysigings