Verskil tussen weergawes van "C (programmeertaal)"

1 061 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
Afdeling oor datatipes bygevoeg. Kort baie uitbreiding.
(Operatore bygevoeg. Moet van die terme nog verder naslaan. Baie beperkte informasie beskikbaar so ek sal by die rekenaarwetenskapfakulteit gaan hoor.)
(Afdeling oor datatipes bygevoeg. Kort baie uitbreiding.)
* groepering van substellings: <code>( )</code>
* ''referencing and dereferencing:'' <code>&</code>, <code>*</code>, <code>[ ]</code>
 
== Datatipes ==
Die datatipes in C is staties en swak (met ander woorde, dit in moontlik om een vanderlike met 'n sekere datatipe in 'n ander datatipe om te sit), wat dit soortgelyk maak aan ander tale soos [[Pascal (programmeertaal)]]. Daar is ingeboude tipes vir meeste heelgetalle met verskeie groottes, beide ''signed en unsigned'' en karakters. C99 het 'n boolse datatipe bygevoeg. Daar is ook afgeleide tipes soos skikkings , wysers en saamgestelde datatipes (<code>struct</code>) .
 
C word gereeld gebruik in laevlak stelselprogrammering waar dit nodig mag wees om die tipesisteem te manipuleer. Byvoorbeeld, die programmeerder kan twee veranderlikes met verskillende datatipes met mekaar vergelyk deur die een veranderlike in se tipe te verander, of van wysers gebruik maak om die veranderlikes in ander maniere te vergelyk.
 
=== Wysers ===
C laat toe die gebruik van wysers , wat die address van 'n objek of funksie in die geheue stoor.
 
=== Skikkings ===
Skikkings in C is gewoonlik van 'n vaste groote en tipe soos gedefineerd teen saamstel tyd.
 
== "Hello, world!" Voorbeeld ==
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Programmeertale]]
95

wysigings