Verskil tussen weergawes van "Vagina"

1 greep bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Rol weergawe 1392625 deur 77.160.234.114 (bespreek) terug.)
Die '''vagina''' of '''skede''' is die benaming vir die inwendige dele van die geslagsorgaan wat by vroulike diere en die mens die [[baarmoeder]] met die buitekant van die liggaam verbind. Die uitwendige deel word die [[vulva]] genoem.
 
Die vagina is geskik om die man se [[penis]] te ontvang tydens [[seksuele omgang]]. As daar 'n [[swangerskap]] uit voortspruit, word die vagina deel van die geboortekanaal tydens die bevalling..
 
Die woord '''vagina''' is van [[Latyn]]se afkoms en beteken onder meer die skede van 'n swaard.
Anonieme gebruiker