Verskil tussen weergawes van "Vagina"

1 greep verwyder ,  4 jaar gelede
k
Wysigings deur 77.160.234.114 teruggerol na laaste weergawe deur Winstonza
k (Wysigings deur 77.160.234.114 teruggerol na laaste weergawe deur Winstonza)
Die '''vagina''' of '''skede''' is die benaming vir die inwendige dele van die geslagsorgaan wat by vroulike diere en die mens die [[baarmoeder]] met die buitekant van die liggaam verbind. Die uitwendige deel word die [[vulva]] genoem.
 
Die vagina is geskik om die man se [[penis]] te ontvang tydens [[seksuele omgang]]. As daar 'n [[swangerskap]] uit voortspruit, word die vagina deel van die geboortekanaal tydens die bevalling..
 
Die woord '''vagina''' is van [[Latyn]]se afkoms en beteken onder meer die skede van 'n swaard.