Verskil tussen weergawes van "Bleshoender"

1 greep bygevoeg ,  4 jaar gelede
Verbeter
(Verbeter)
'n '''Bleshoender''' (''Fulica cristata'') is 'n [[voël]] wat die [[familie (biologie)|familie]] [[Rallidae]] behoort. Bleshoenders kom oor groot dele van [[Afrika]] en in die suide van [[Spanje]] op mere en damme voor. Hulle bou 'n nes van dooie riet wat op die water dryf of naby die kant geanker is. Hulle lê ongeveer 8 eiers (soms meer onder goeie omstandighede), maar tree aggressief teenoor die kuikens op, sodat slegs 'n paar tot volwassenheid oorleef.
 
[[FileLêer:16-02-22-Fulica-cristata-RalfR RR26156.jpg|duimnael|links|'n Bleshoender]]
[[Lêer:Fulica cristata -adult and chick-8a.jpg|duimnael|links|Volwasse bleshoender met kuiken]]
[[Lêer:Fulica cristata, legsel, Little Eden.jpg|duimnael|links|Eiers]]