Verskil tussen weergawes van "Gereformeerde kerk Carolina"

geen wysigingsopsomming nie
[[Beeld:Ds GP Scheepers.jpg|duimnael|regs|170px|Ds. G.P. Scheepers, leraar van 1948 tot 1952 (in kombinasie met [[Gereformeerde kerk Ermelo|Ermelo]] en [[Gereformeerde kerk Barberton|Barberton]]).]]
 
[[Beeld:Ds PW Bingle as student aan die PU vir CHO, 1961.jpg|duimnael|regs|170px|Ds. P.W. Bingle, leraar van 1964 tot 1968 (sy eerste gemeente), toe hy in 1961 student was aan die [[PU vir CHO]].]]
Die '''Gereformeerde kerk Carolina''' is die vyfde oudste van gemeente in die [[Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika|GKSA]] se Klassis Lydenburg. Dit sluit buiten die hoofdorp, [[Carolina]], ook onder meer [[Breyten]], [[Chrissiesmeer]] en [[Badplaas]] in.
 
84 885

wysigings