Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Alias"

(→‎Impakspeler...: nuwe afdeling)
(→‎Nuwe rekenaarterme: nuwe afdeling)
 
Alias, jou aksies laat my dink aan 'n impakspeler in rugby: vir weke stilte van jou kant af en dan skielik ontplof jy met 'n merske klomp aksies in rekord tyd! Dankie vir die ondankbare werk, elke bietjie help! Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 06:29, 15 Julie 2016 (UTC)
 
== Nuwe rekenaarterme ==
 
Dit was as 'n oop gesprek bedoel. Baie dankie vir jou bydrae. Ek gaan die artikels oor programmeertale uitbrei sover as moontlik en hopelik sal daar min of meer saam gestem word oor die woorde wat gebruik word. - AJ
95

wysigings