Verskil tussen weergawes van "Ruimterommel"

732 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
Verskeie afdelings waarop uitgebrei moet word bygevoeg.
(Nuwe bladsy geskep met 'Ruimterommel is die versamelling van kunsmatige voorwerpe in die ruimte wat nide meer 'n nuttige doel dien nie. Dit sluit in ou satelliete, stukke van vuurpyle en versk...')
 
(Verskeie afdelings waarop uitgebrei moet word bygevoeg.)
Ruimterommel is die versamelling van kunsmatige voorwerpe in die ruimte wat nide meer 'n nuttige doel dien nie. Dit sluit in ou satelliete, stukke van vuurpyle en verskeie dele wat afgebreek het vanaf ruimtetuie.
 
== Klassifiseering ==
 
=== Grootte ===
Daar is seder Julie 2013 omtrent 170 miljoen debris stukke kleiner as 1cm waargeneem.
 
=== Hoogte ===
Hoe hoër die satelliet bo die atmosfeer is, hoe minder lugweerstand ervaar dit. Dis sal dit stadiger uit sy wentelbaan uit verwyder word.
 
== Bronne van ruimterommel ==
 
=== Wapens ===
Baie ruimterommel is al geskep deur die gebruik van missiele om satelliete te vernietig.
 
== Dreigement aan menslike aktiwiteite ==
 
=== Tot onbemande ruimtetuie ===
Meeste ruimtetuie maak gebruik van ''Whipple Shields'' om hulself te beskerm van ruimterommel.
 
== Huidige planne om van ruimterommel ontslae te raak ==
Daar val rofweg een voorwerp per dag uit sy wentelbaan uit vir die afgelope 50 jaar.
95

wysigings