Verskil tussen weergawes van "Ruimterommel"

2 069 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
Meer afdelings bygevoeg, uitgebrei op bestaande afdelings.
(Tikfout!)
(Meer afdelings bygevoeg, uitgebrei op bestaande afdelings.)
 
=== Grootte ===
Daar is sedert Julie 2013 omtrent 170 miljoen debris stukke kleiner as 1cm waargeneem. Daar is rofweg 670000 stukke met 'n grootte tussen een en tien cm. Rommel word as groot gesien indien dit groter as 10cm is <ref>http://www.orbitaldebris.jsc.nasa.gov/library/UN_Report_on_Space_Debris99.pdf , p.15 , Verenigde Nasies, New York , 1999</ref>.Daar is taan 29000 stukke ruimterommel wat as groot geklassifiseer word. Die meerderheid van die massa van ruimterommel word deur 'n klein hoeveelheid van die ruimterommel verteenwoordig - van die 1900 tonne ruimterommel (seder 2002) word 98% daarvan veroorsaak deur net 1500 voorwerpe elke met massa van meer as 100kg.
Daar is seder Julie 2013 omtrent 170 miljoen debris stukke kleiner as 1cm waargeneem.
 
=== Hoogte ===
Hoe hoër die satelliet bo die atmosfeer is, hoe minder lugweerstand ervaar dit. Dis sal dit stadiger uit sy wentelbaan uit verwyder word. Buiten vir hierdie krag, is daar ook verskille in die aarde se swaartekragveld, die effek van die maan en radiasie en ander effekte vanaf die son wat 'n krag teenoor die wenteling kan uitoefen en dus die ruimterommel na 'n laer hoogte toe forseer. Hierdie kan steeds egter duisende jare duur vir baie hoë voorwerpe<ref>Kessler 1991, p. 268.</ref>. Dit kan egter hier genoem word dat baie hoë wentelbane is heelwat minder algemeen as die laer wentelbane.
 
== Bronne van ruimterommel ==
 
=== Verlore toerusting ===
Volgens die boek ''Envisioning Information'' deur Edward Tufte sluit ruimterommel die volgende in: 'n handskoen wat ruimtevaardiger Ed White tydens die eerste Amerikanse ''space walk''(EVA) verloor het , 'n kamera wat Michale Collins naby aan Gemini 10 verloor het , rommelsake wat Sowjet ruimtevaardigersuit gegooi het tydens die Mir se 15 jaar lewe, gereedskap en 'n tandeborsel. Tydens EVA het Sunita Williams ook 'n kamera verloor.Tydens 'n STS-120 EVA was meer gereedskap verloor en in STS-126 EVA het Heidemarie Stefanyshyn-Piper 'n hele gereedskap sak verloor.
 
=== Wapens ===
 
=== Tot onbemande ruimtetuie ===
Meeste ruimtetuie maak gebruik van ''Whipple Shields'' om hulself te beskerm van ruimterommel. Hierdie skilde word egter verswak deur blootstelling aan die son en herhalde botsings. Die skade aan die skilde kon waargneem word op Mir , 'n Sowjet ruimtestasie, wat vir 'n geruime tyd in die ruimte gebly het met sy oorspronklike skulde. Grotter stukke van ruimterommel kan gewoonlik 'n ruimtetuig vernietig.
 
=== Tot die aarde ===
Alhoewel die meeste ruimterommel verbrand in die atmosfeer, kan groter stukke die aardoppervlak tref.
 
== Huidige planne om van ruimterommel ontslae te raak ==
95

wysigings