Verskil tussen weergawes van "Edmund I van Engeland"

geen wysigingsopsomming nie
(Taalgebruik)
|1 = [[Huis van Wessex|Wessex]]
|opskrif2 = Regeer
|2 = [[27 Oktober]] [[939]] – [[26 Mei]] [[946]]
|opskrif3 = Voorganger
|3 = [[Athelstan van Engeland|Athelstan]]
|opskrif10 = Moeder
|10 = [[Eadgifu van Kent]]
|opskrif11 =
|11 =
|opskrif12 =
|12 =
|opskrif13 =
|13 =
|opskrif14 =
|14 =
|opskrif15 =
|15 =
|opskrif16 =
|16 =
|opskrif17 =
|17 =
|opskrif18 =
|18 =
|opskrif19 =
|19 =
|opskrif20 =
|20 =
}}
 
'''Edmund I''' ([[921]] - [[26 Mei]] [[946]]), met die bynaam "die Manjifieke" of "die Ouere", was van [[939]] tot met sy dood koning van [[Engeland]]. Hy was die seun van [[Eduard die Ouere]] en die halfbroer van sy voorganger, [[Athelstan van Engeland|Athelstan]].
 
Edmund moes gou ná sy troonbestyging militêre bedreigings die hoof bied. Koning Olaf I van Dublin het [[Northumbrië]] verower en die Middellande binnegeval. Ná Olaf se dood in 942 het Edmund die gebied herower. Hy het ook opstande deur die Dene in [[Mercië]] onderdruk.
 
== Verwysings ==
: ''Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Nederlandse Wikipedia-artikel [http[://nl.wikipedia.org/wiki/Edmund_I_van_Engeland:Edmund I van Engeland]]''
{{Verwysings}}
<references/>
 
[[Kategorie:Engelse monarge]]
[[Kategorie:Huis van Wessex]]
 
{{Monarge van Engeland}}