Verskil tussen weergawes van "Surrey"

68 grepe verwyder ,  4 jaar gelede
k
+ Eksterne skakels & Navigasie
k (Opruim)
k (+ Eksterne skakels & Navigasie)
|Hoofstad|| [[Kingston upon Thames]]
|-
|Oppervlakte||1&nbsp;663&nbsp;km<sup>2</sup>²
|-
|Bevolking||1&nbsp;135&nbsp;500 (2011)
|-
|Bevolkingsdigtheid||683 inw./km<sup>2</sup>²
|-
!width="45%" colspan=2 bgcolor="#ff9999"|Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap
|[[ISO 3166-2:GB|ISO 3166-2]]:||GB-SRY
|-
|Oppervlakte||1&nbsp;663&nbsp;km<sup>2</sup>²
|-
|Bevolking||1&nbsp;135&nbsp;500 (2011)
|-
|Bevolkingsdigtheid||683 inw./km<sup>2</sup>²
|-
|Webtuiste||[https://www.surrey.gov.uk/ www.surrey.gov.uk]
|}
 
'''Surrey''' (uitgespreek /ˈsʌri/) is 'n [[graafskap]] in die suidooste van [[Engeland]], in die [[Verenigde Koninkryk]]. Die graafskap het 'n bevolking van 1&nbsp;135&nbsp;500 in 2011<ref>{{en}} [http://www.surreycc.gov.uk/sccwebsite/sccwspages.nsf/LookupWebPagesByTITLE_RTF/2008+mid-year+estimates+of+population?opendocument surreycc.gov.uk] – Bevolking van Surrey en sy dorpe</ref> gehad. Surrey lê in die middel van historiese Engeland en grens aan belangrik en antieke graafskappe soos [[Kent]], [[Wes-Sussex]], [[Oos-Sussex]], [[Hampshire]], [[Berkshire]] en natuurlik [[Londen]]. Surrey is self een van die [[historiese graafskappe]] en is in geskrewe verwysing sedert [[836]]. Alhoewel die ''[[Surrey County Council]]'' in [[Kingston upon Thames]] sit, is die stad self deel van [[Londen]] sedert 1965, en dus die graafskapshoofstad ([[Engels]]: ''county town'') van Surrey is [[Guildford]].
 
== Geografie ==
Met 'n oppervlakte van sowat 1&nbsp;663&nbsp;km²<ref>{{en}} [http://www.surreycc.gov.uk/sccwebsite/sccwspages.nsf/LookupWebPagesByTITLE_RTF/Area+of+Surrey+districts?opendocument surreycc.gov.uk] – Oppervlakte van Surrey en sy dorpe</ref> (642&nbsp;myl²) is Surrey een van die kleiner graafskappe van Engeland en uit van 48 graafskappe is hy die 14de kleinste, maar volgens bevolking is dit een van die grootse graafskape. Surrey het die hoogste bevolkingsdigtheid van alle platelandse graafskape (''two-tier authorities'').
 
== Geskiedenis ==
=== Oudheid ===
VoordatVoor die [[Romeinse rykRyk|Romeinse tyd]], was die moderne daghedendagse Surrey was waarskynlik beset deur die [[Atrebates]] stamAtrebatesstam.
 
=== Romeinse Surrey ===
Tydens die [[Romeinse inval in Brittanje]] was die Atrebates stamAtrebatesstam geallieerde met die indringers.
 
<!--
=== Saksiese Surrey ===
=== Wessex Surrey ===
=== Middeleeuse Surrey ===
-->
=== 19de eeu ===
Met die stigting van die London County Council in 1889 het Surrey die gebiede wat deesdae as [[Lambeth]] en [[Wandsworth]] bekend is verloor.
=== 20ste eeu ===
Met die stigting van die Greater London Council in 1965 het Surrey die gebiede wat deesdae as [[Croydon]], [[Kingston-upon-Thames]], [[Merton]], [[Richmond-upon-Thames]] en [[Sutton]] bekend is verloor.
 
=== 21ste eeu ===
 
== Ekonomie ==
Surrey is 'n gegoede graafskap, met 'n groot [[diens]] ekonomie, soortgelyk aan Londen. Die graafskap het die hoogste [[BBP per capita]]<ref>{{en}} [http://www.britishservices.co.uk/surrey.htm www.britishservices.co.uk] (engels)</ref> en hoogste [[lewenskoste]] van al die graafskappe van die Verenigde Koninkryk. Verder het Surrey ook die hoogste verhouding van miljoenêrs en een van die hoogste in [[Europa]]. Surrey se ligging het gehelp om dit ryk te maak, danksy [[Londen]] se nabyheid. Surrey se posisie in die groeiende suidooste van Engeland het ook gehelp. Die graafskap het ook die hoogste konsentrasie van [[Waitrose]] supemarkettesupermarkette in die VK, nog 'n teken van sy rykdom.
 
{| class="wikitable"
== Demografie ==
=== Bevolking ===
Surrey is een van die mees multi-etniese graafskappe van die land, maar nog steeds is omtrent 95 persent van die graafskap wit mense,witmense en die res suidSuid-asiatieseAsiatiese of swart menseswartmense.
 
== Belangrike stede en dorpe ==
* [[Guildford]] – Die, ''county town'' en grootste stad van Surrey.
* [[Woking]], – Tweedetweede grootste dorp.
* [[Ewell]], – Derdederde grootste dorp.
 
<!-- == Vervoer ==
-->
== Verwysings ==
{{CommonsKategorie}}
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn}}
* {{en}} [https://www.surrey.gov.uk/ Amptelike webwerf]
 
{{Graafskappe van Engeland}}
 
[[Kategorie:Surrey| ]]