Skool: Verskil tussen weergawes

54 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
kNo edit summary
No edit summary
[[Lêer:Village school in Northern Bahr el Ghazal, Sudan.jpg|thumb|'n Dorpsskool in [[Soedan]].]]
 
'n '''Skool''' is 'n [[organisasie|instelling]] waar [[onderwys]] verskaf word. [[Onderwysers]] gee lesse en hou toesig oor die leerproses waartydens [[leerling]]e geskool word. Vandag vereis meeste lande dat kinders vir 'n aantal jare skool bywoon, sodat hulle hulself beter kan bekwaam. Van die kundigheid wat in skole aangeleer word sluit in lees- en skryfvaardighede, basiese wiskunde en taalvaardighede.
 
Verpligte onderwys in [[Suid-Afrika]] begin met [[laerskool]] en eindig met [[hoërskool]]. Na hoërskool kan leerlinge wat daarvoor kwalifiseer verder by 'n [[tersiêre onderwys instelling|tersiêre onderwysinstelling]] gaan studeer.
 
== Sien ook ==
111 200

wysigings