Verskil tussen weergawes van "Baksteen"

114 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
+prente
(→‎Messelwerk: opgebou deur vertaling uit Britse artikel ("Brickwork"))
k (+prente)
[[Lêer:Brick wall close-up view.jpg|thumb|260pxduimnael|'n Baksteenmuur]]
[[Lêer:Hampton stacks.JPG|duimnael|Dekoratiewe skoorstene van Tudorstene, [[Hampton Court-paleis]], Engeland]]
[[Lêer:A brick array.JPG|thumb|260px|'n Stapel bakstene]]
[[Lêer:ConcreteCourtyard wall2, yemen.jpg|thumb|260pxduimnael|'n OuBinnehof in baksteenmuurJemen]]
[[Lêer:Historic brick street in Natchitoches, LA IMG 1943.JPG|thumb|260px|Straat wat met bakstene uitgelê is]]
 
'n '''Baksteen''' is 'n tipe steen wat van gebakte klei gemaak word en as boumateriaal dien. Die gebruik van bakstene, of ongebakte kleistene, is oeroud en dateer terug na die eerste beskawings toe. Baksteen is deur die geskiedenis gebruik om van die sterkste en langsblywende strukture te bou. Bakstene word gewoonlik bo-op mekaar geplaas en vasgemessel met sementbry of 'n ander messelbindstof, om mure en ander permanente bouwerke te vorm. Deesdae word bakstene in standaardgroottes op industriële skaal vervaardig.
 
==Vervaardiging==
[[Lêer:A brick array.JPG|thumb|260pxduimnael|'n Stapel bakstene]]
Die vervaardiging van bakstene bestaan uit 'n aantal stappe. Eers word die klei uit die grond gehaal in 'n kleiput of kleigroef, dan word dit tot die regte vorm verwerk voordat dit gedroog en uiteindelik gebak word. Die samestelling van bakstene is by benadering:
 
 
===Grondstowwe===
[[Lêer:Historic brick street in Natchitoches, LA IMG 1943.JPG|thumb|260px180px|Straat wat met bakstene uitgelê is]]
Sand en klei vorm die belangrikste grondstowwe, en die baksteenvervaardiging begin met hulle ontginning. Sand is geredelik beskikbaar, en maklik om te myn. Klei is ook volop, en word uit kleigroewe gegrawe. In die verlede is hierdie werk met die hand met pikke en grawe gedoen, maar deesdae is alles gemeganiseerd. Die sand word gewas en organiese materiaal word verwyder. Die klei word vir 'n ruk lank opgestapel en laat lê, sodat die organiese materiaal kan vergaan. Dit is belangrik dat daar geen organiese materiaal oorbly nie, aangesien sulke materiaal gasse sal vrylaat wanneer die stene gebak word, en sodoende lugborrels in die steen veroorsaak of hulle selfs laat kraak.
 
 
{{clear}}
===Oriëntasie van bakstene===
[[Lêer:Brickpositions.PNG|thumb|350px|Ses verskillende steenliggings]]
'n Gelegde baksteen word klassifiseer op grond van hoe dit gelê is, en hoe dit vertoon met betrekking tot die voorkoms van die finale muur.
</dl>
 
===Verband===
Die patrone waarvolgens die bakstene neergelê word om 'n muur te vorm, word die verband van die messelwerk genoem. Die verband is belangrik omdat die bakstene nie net in rye bo-op mekaar geplaas moet word nie, aangesien dit die muur sal verswak. In plaas daarvan kan mens die muur baie verstewig deur 'n goeie verband te kies. Daar is klomp verskillende tipes verbande, soos die strykverband, Vlaamse verband en die Engelse verband.<ref>[http://mieliestronk.com/bakstene.html] Bakstene is Bak</ref>
<gallery widths="180" heights="180">
80 498

wysigings