Seksuele fetisjisme: Verskil tussen weergawes

geen wysigingsopsomming nie
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
No edit summary
[[Lêer:Three Lesbians with Salami.jpg|duimnael|200px|’n bors fetisjismeBorsfetisj is een van die algemeenste soorte fetisjfetisje.]]
 
'''Seksuele fetisjisme''' of '''erotiese fetisjisme''' is ’n vorm van [[fetisjisme]] waar ’n persoon seksuele genot put uit ’n fisieke voorwerp, situasie of liggaamsdeel. Die voorwerp of situasie word die '''fetisj''' genoem, en die persoon wat ’n '''fetisj''' daarvoor het, is ’n '''fetisjis'''.<ref name="vekquin">{{cite web|url=http://vekquin.com/articles/fetishism-psychology.html|title=Common Misunderstandings of Fetishism|accessdate=24 Mei 2010|publisher=K. M. Vekquin}}</ref> ’n Seksuele fetisj kan wissel van ’n praktyk wat ekstra plesier in ’n verhouding verskaf, soos een maat wat ’n sekere kledingstuk dra, tot ’n afwyking wat groot [[psigologie]]se stres veroorsaak by die fetisjis.<ref name="ICD">{{cite web|url=http://apps.who.int/classifications/icd10/browse/2010/en#/F65|title=Disorders of psychological development(F80-F89)|accessdate=11 Desember 2011 |publisher=World Health Organization}}</ref>
85 928

wysigings