Seksuele fetisjisme: Verskil tussen weergawes

Rol weergawe 1473172 deur Morne (bespreek) terug.
No edit summary
(Rol weergawe 1473172 deur Morne (bespreek) terug.)
[[Lêer:Three Lesbians with Salami.jpg|duimnael|200px|’n Borsfetisjbors fetisjisme is een van die algemeenste soorte fetisjefetisj.]]
 
'''Seksuele fetisjisme''' of '''erotiese fetisjisme''' is ’n vorm van [[fetisjisme]] waar ’n persoon seksuele genot put uit ’n fisieke voorwerp, situasie of liggaamsdeel. Die voorwerp of situasie word die '''fetisj''' genoem, en die persoon wat ’n '''fetisj''' daarvoor het, is ’n '''fetisjis'''.<ref name="vekquin">{{cite web|url=http://vekquin.com/articles/fetishism-psychology.html|title=Common Misunderstandings of Fetishism|accessdate=24 Mei 2010|publisher=K. M. Vekquin}}</ref> ’n Seksuele fetisj kan wissel van ’n praktyk wat ekstra plesier in ’n verhouding verskaf, soos een maat wat ’n sekere kledingstuk dra, tot ’n afwyking wat groot [[psigologie]]se stres veroorsaak by die fetisjis.<ref name="ICD">{{cite web|url=http://apps.who.int/classifications/icd10/browse/2010/en#/F65|title=Disorders of psychological development(F80-F89)|accessdate=11 Desember 2011 |publisher=World Health Organization}}</ref>