Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:JCBrand"

geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
 
:::''Nachbereitung'' klink besonder interessant, amper soos 'n opvolgstudie, of, om die punte oor te gaan (om seker te maak jy verstaan wat gesê is). [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 19:16, 26 Julie 2016 (UTC)
 
:::: Jis, jy het my nou baie gegee om oor na te dink. Ek sal graag nog een of ander tyd die gesprek met jou wil voortsit, maar ons vertrek op somervakansie binnekort (sonder Internet), so ek sal lyn-af wees vir die volgende week of so. Groete [[Gebruiker:JCBrand|JCBrand]] ([[Gebruikerbespreking:JCBrand|kontak]]) 13:38, 27 Julie 2016 (UTC)
3 195

wysigings