Verskil tussen weergawes van "Handjietennis"

1 greep bygevoeg ,  4 jaar gelede
k
komma tussen werkwoorde
k (General Fixes using AWB)
k (komma tussen werkwoorde)
[[Lêer:Handjietennisuiteensetting.png|regs]]
 
Die reëls van Handjietennis is nie amptelik nie en dus verskil dit effens van plek tot plek en ook van speler tot speler. Hierdie is slegs die algemeenste reëls. Die area waarop gespeel word, word in vier of meer blokke gedeel. Die blokke is genoem "King" (die hoogste rang), "Queen" (Tweede hoogste), "Jack" (derde hoogste) en "Ace"(die laagste en soms ook genoem "Toiletvis"). Die res van die oorblywende blokke het geen spesifieke naam nie. Ter wille van gemak om die reëls te verduidelik is die persoon wat die bal ontvang die "ontvanger" en die persoon wat die bal slaan die "diener".
 
===Die reëls is die volgende===
12 721

wysigings