Verskil tussen weergawes van "Vlag van Meksiko"

k
komma tussen werkwoorde
k (Januarie)
k (komma tussen werkwoorde)
Tydens die Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog het die stryders teen die Spaanse leër van verskillende vlae gebruik gemaak. Hoewel dit nooi aanvaar is as nasionale vlag nie, beskou talle historici [[Miguel Hidalgo]] se vaandel van die Maagd van Guadalupe as die eerste nasionale vlag. Hierdie vaandel is gebruik by die ''[[Grito de Dolores]]'' (die Meksikaanse Onafhanklikheidsverklaring) van 16 September 1810.<ref name="Fernandez">{{es}} Fernández Editores (2007): [http://www.tareas-ya.com/index.php?noticia_id=4268 Banderas de México a través del tiempo], URL besoek op 15 Augustus 2007</ref>
 
Die vaandel was die eerste simbool van die Meksikaanse onafhanklikheidstryders, maar wel nie die enigste nie. [[José María Morelos]] het in 1813 ’n vlag met ’n gekroonde adelaar op ’n kaktus met die letters ''V.V.M.'' (Viva la Virgen María – Lewe die Maagd Maria) daarop.<ref name="Fernandez" /> Die leër wat teen die Spanjaarde geveg het, het ’n vertikale driekleur gebruik in die kleurkombinasie wit-blou-rooi, waarskynlik gebaseer op die [[Vlag van Frankryk|Franse Rewolusionêre vlag]].
 
=== Eerste Meksikaanse Keiserryk ===
12 721

wysigings