Verskil tussen weergawes van "Wapen van Transvaal"

k
komma tussen werkwoorde
k (Verplasing van 2 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q3642932)
k (komma tussen werkwoorde)
'n Beter weergawe is vanaf 1869 op die republiek se posseëls vertoon, en dié het die definitiewe weergawe geword. Die 1866-interpretasie is wel tot 1872 op banknote en die ''Staatscourant'' gebruik. Deur die jare is verskeie afbeeldings van die verbeterde wapen, o.a. 'n paar deur [[Anton van Wouw]], gebruik.<ref name=wz>Beyers, C. (1950). 'Die Wapen van Die Suid-Afrikaanse Republiek' in ''Argief-Jaarboek'' (1950)</ref>
 
In 1881 het die [[Nederduitsch Hervormde Kerk]], wat destyds die amptelike staatskerk was, die wapen op sy seël begin toon. Toe die wapen as ampswapen in 1902 verval, het die NHK opgehou om dit in die openbaar te vertoon, maar nadat die [[Nasionale Party]] in 1924 aan bewind gekom het, het die kerk weer die wapenseël openlik gebruik.
<ref name=ow>Engelbrecht, S.P. (1961). 'Ons Wapen' in ''Die Hervormer'' (Junie 1961)</ref> 'n Gedifferensieërde weergawe van die wapen is in 1929 deur die Transvaalse Rugbyunie aangeneem, en in 1936 geregistreer.<ref name=bvh/>
 
12 721

wysigings