Gereformeerde kerk Krugersdorp-Oos: Verskil tussen weergawes

herbewoord om parenteses te verminder
No edit summary
(herbewoord om parenteses te verminder)
Die '''Gereformeerde kerk Krugersdorp-Oos''' was die derde Afrikaanse gemeente van die [[Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika|GKSA]] op die [[Wes-Rand]]se dorp [[Krugersdorp]],. waar dieDie [[Gereformeerde kerk Krugersdorp|moedergemeente Krugersdorp]] is reeds in April 1896 gestig is is as die eerste Gereformeerde kerk aan die [[Witwatersrand|Rand]], 'n maand voor die [[Gereformeerde kerk Johannesburg]], (wat ook nie meer bestaan nie).
 
In die 1970's het die oostelike woongebiede van Krugersdorp so vinnig uitgebrei dat besluit is om van Krugersdorp af te stig. Die stigtingsvergadering van die Gereformeerde kerk Krugersdorp-Oos is gehou op [[10 Desember]] [[1978]] en in 1980 is ’n boukommissie aangewys. Die plan was om ’n gebou met sitplek vir sowat 500 kerkgangers op te rig.
12 727

wysigings