Verskil tussen weergawes van "Python (programmeertaal)"

Afdeling oor die geskiedenis van Python bygevoeg
(Afdelings oor filosofie van python , sintaks/wiskunde en sintaks/indekking bygevoeg)
(Afdeling oor die geskiedenis van Python bygevoeg)
 
'''Python''' is 'n hoëvlak-, [[oopbron]]-[[programmeertaal]] wat deur [[Guido van Rossum]] vrygestel is in [[1991]]. Python se ontwerpsfilosofie is om so eenvoudig as moontlik te wees om te lees, en laat 'n programmeerder dus toe om 'n programmatiese funksie uit te voer met minder lyne kode as wat tipies moontlik sou wees in ander tale, bv. [[C]]. 'n Goeie voorbeeld van Python se klem op eenvoudigheid is die feit dat blokke kode nie tussen hakkies geskryf word nie, maar liewers staat maak op 'n sekere hoeveelheid spasies om blokke kode saam te groepeer.
 
== Geskiedenis ==
Python was opgevat in die laat 1980's<ref>http://www.artima.com/intv/pythonP.html</ref> en die implementering daarvan het begin in Desember 1989<ref>http://python-history.blogspot.com/2009/01/brief-timeline-of-python.html</ref> deur Guido van Rossum by die Senter vir Informatika en Wiskunde(CWI) in Nederland. Die taal was bedoel om 'n 'n verbeterring van die ABC taal te wees, wat sagteware-uitsonderings kan hanteer en kan werk met die Amoeba bedryfstelsel.Van Rossum is Python se hoofontwikkelaar en het steeds die grootste sê in die huidige ontwikkeling en vooruitgaan van Python. Die Python gemeenskap aanvaar sy besluite en het hom die titel gegee van ''lewenslange welwillende diktator''.
 
Python 2.0 was vrygestel op 16 Oktober 2000 en het 'n verskeidenheid nuwe eienskappe gehad, inuited verbetterde geheuebeheer (''garbagecollector'') en ondersteuning vir Unicode. Na die vrystelling van die weergawe het die ontwikkelingsproses verander en die gebruikersgemeenskap aktief ingelig en betrek.<ref>https://docs.python.org/whatsnew/2.0.html</ref>
 
Python 3.0(populêre vroeë name sluit in Pythoon 3000 en py3k) was vrygestel op 3 Desember 2008 na 'n lang toetsperiode. Dit het baie nuwe eienskappe aangebied maar het nie die vorige weergawes van Python geondersteun nie. Die meerderheid van die sy grooteienskappe was dus geimplenteer op die meer gebruikbare (deur vorige weergawes van Python) weergawes Python 2.6.x en 2.7.x <ref>https://www.python.org/dev/peps/pep-3000/</ref>
 
== Filosofie van Python ==
* Die <code>import</code> stelling , wat gebruik kan word om modules wat se funksies nuttig sal wees te gebruik in 'n huidige program
* Die <code>print</code> stelling word gebruik om uitvoer te gee. Verander na die <code>print()</code> funksie in Python 3.
* Die <code>def</code>stelling defineer 'n funksie of metode
 
=== Wiskunde ===
95

wysigings