Verskil tussen weergawes van "Python (programmeertaal)"

Afdeling oor standaardbiblioteek. Kort woorde vir Graphical User Interface, onder andere
(Afdeling oor die geskiedenis van Python bygevoeg)
(Afdeling oor standaardbiblioteek. Kort woorde vir Graphical User Interface, onder andere)
=== Wiskunde ===
Python het die standaard C wiskundige operators (<code>+</code>, <code>-</code>, <code>*</code>, <code>/</code>, <code>%</code>). Dit het ook die <code>**</code> operator om getalle tot 'n sekere mag te verhef , soos byvoorbeeld <code>5**3 == 125</code> en <code>9**0.5 == 3.0</code> , asook 'n matriks vermenigvuldiging operator <code>@</code> wat bygevoeg was in weergawe 3.5.<ref>http://legacy.python.org/dev/peps/pep-0465/</ref>
 
== Biblioteke ==
Python het 'n groot standaardbiblioteek, wat gereeld aangewys word as een van Python se sterkpunte.<ref>http://www.oracle.com/technetwork/articles/piotrowski-pythoncore-084049.html</ref> Hierdie biblioteek bied funksies wat help met 'n verkseidenheid rekenaarprobleme. Hierdie groot biblioteek is deel van die Python filosofie wat die gebruiker soveel as moontlik van die nodige hulp bied. Vir internetgebaseerde toepassings, word by van die standaard uitsetting en protokole(soos MIME en HTTP) geondersteun.
 
Dele van die standaardbiblioteek word volgens spesifieke spesifikasies opgestel , byvoorbeeld die implementering van die Web Server Gateway Interface(WSGI) , bekend as <code>wsgiref</code>, word beskryf deur PEP 333.<ref>https://www.python.org/dev/peps/pep-0333/</ref> maar meeste modules is nie so opgestel nie. Hulle word dan gespesifiseer volgens hul kode, interne dokumentasie en toetsprogramme(indien ingesluit.)
 
Die standaardbilbioteek is nie nodig om Python te hardloop nie. Byvoorbeeld Blender 2.48 los meeste van dit uit.
 
Sedert Januarie 2016, bied die Python Pakket Indeks(die ampterlike bewaarplek vir derde-party Python sagteware) meer as 72000 pakkete wat 'n verskeidenheid funksionaliteit bied, insluited:
* toets raamwerke, gereedskap vir dokumentering , stelselbeheer
* wetenskaplikke bewerkings
 
== Naam ==
95

wysigings