Kali-joega: Verskil tussen weergawes

4 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
k
-verdubbelde woord
No edit summary
k (-verdubbelde woord)
Die ''Kali-joega'' word beheer deur die demoon [[Kali (demoon)|Kali]], die [[nemesis]] van [[Sri Kalki]], die 10de en laaste [[Avatara (hindoeïsme)|avatara]] van die hindoegod [[Wisjnoe]]. Volgens die ''[[Wisjnoe-poerana]]'' is hy die negatiewe inkarnasie van Wisjnoe.
 
Volgens die ''[[Soerja Siddhanta]]'' het Kali-joega begin op die middernag van [[23 Januarie]] (volgens die [[Gregoriaanse kalender]]) of [[18 Februarie]] (volgens die die [[Juliaanse kalender]]) van die jaar 3102 v.C. Baie [[Hindoe]]s glo dat dit die oomblik was waarop [[Krisjna]] sy liggaam verlaat het.
 
Volgens die meeste interpretasies van Hindoe-tekste bevind die aarde hom tans in ''Kali-joega'', hoewel ander meen dat die aarde aan die begin van die ''Dvapara-joega'' staan. Hindoes meen dat die mensdom geestelik degenereer tydens die ''Kali-joega''; dit word meestal aangedui as die ''Duistere Era'' aangesien die mensdom dan die verste van god sou staan.
12 727

wysigings