Abdülhamid I: Verskil tussen weergawes

4 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
k
-verdubbelde woord
No edit summary
k (-verdubbelde woord)
Die staatskis was beroerd toe hy sultan word, maar hy is in oorloë gedwing en minder as ’n jaar ná sy troonbestyging het die Turke ’n groot nederlaag gely in die Slag van Kozluja. ’n Vernederende vredesverdrag is op 21 Julie 1774 gesluit.
 
Ondanks sy nederlae is Abdülhamid beskou as die mees grasieuse van die Ottomaanse sultans. Hy was so godsdienstig dat dat hy ’n ''veli'' ("heilige") genoem is. Hy het die militêre en die onderwysstelsel verbeter. In 1787 het die Ottomaanse Ryk weer oorlog teen [[Rusland]] verklaar. In die volgende jaar het [[Oostenryk]] by Rusland aangesluit. [[Swede]] en [[Pruise]] het die Turke se kant gekies, maar het geen hulp verskaf nie. Eindelik het die Turke die oorlog in 1788 verloor.
 
Abdülhamid is vier maande later op 64-jarige ouderdom dood. Hy het sewe seuns gehad: [[Mustafa IV]], [[Mahmoed II]], Moerad, Noesret, Mehmet, Ahmet en Süleyman.
12 727

wysigings